Druk enkel item - Waarde voorraadrekening
Waarde voorraadrekening
Die "Waarde voorraadrekening" druk die totaal van die Voorraadkontrolerekening vir die geselekteerde voorraaditem te druk.
Indien die "Show detail"opsie gekies word, sal die voorraaditem-kode, beskrywing, hoeveelhede en die totaal vir die geselekteerde voorraaditem van die Voorraadkontrolerekening gedruk word.
Waarde voorraadrekening opsies

Druk enkel item (konteks-kieslys)
Die "Print single item" konteks-kieslys opsie, sal dié verslag direk op die "Reportman-besigtiging" skerm vertoon.
Jy kan op die parameter skerm kies om slegs die Voorraadkonrolerekening se totaal of die besonderhede van die voorraaditems te lys
Parameter - "Show detail" moet nie merk nie om slegs die totaal van die Voorraadkontrolerekening vir die geselekteerde voorraaditem te druk.
Parameter - "Show detail" Kies om die voorraaditem kode, beskrywing, hoeveelhede en die totaal vir die geselekteerde voorraaditem van die Voorraadkontrolerekening te druk.

Print single item (Druk enkel item) - (geen detail)

Print single item (Druk enkel item) - (Wys detail)

Verslag knoppie
Die "Print single item" konteks-kieslys opsie, sal dié verslag direk op die "Reportman-voorskou" skerm vertoon.
Jy kan op die parameter skerm kies om slegs die Voorraadkonrolerekening se totaal of die besonderhede van die voorraaditems te lys.
Parameter - "Show detail" moet nie merk nie om slegs die totaal van die Voorraadkontrolerekening te druk.
Parameter - "Show detail" Kies om die voorraaditem-kode, beskrywing, hoeveelhede en die totaal vir alle voorraaditems van die Voorraadkontrolerekening te druk.

Verslag knoppie (geen detail)

Verslag knoppie (wys detail)
