Die Voorraaditems (Verstek -duimgids) kieslys opsies. is soos volg:

  • Print single item (Druk enkel item) - Jy kan kies om sekere verslae vir 'n geselekteerde voorraaditem te druk.  Jy kan ook op die Verslag-knoppie kliek om alle voorraaditems te druk.
  • KopiĆ«er / Plak - Jy kan die spesifieke data van 'n geselekteerde voorraaditem kopieer en plak (vervang) in die data van geselekteerde voorraaditem(s).
  • Voorraadgroep 1 / 2 - Jy kan kan die Voorraadgroep 1 en/of 2 verander vir geselekteerde voorraaditem(s).
  • Mass check - (Massa-kontrole) - Hierdie opsie sal 'n kontrole op alle voorraaditems uitvoer.