Beplan u Stel rekeninge
Beplan jou tabel van rekeninge volgens die volgende riglyne:
- Laat minstens 5 tot 10 rekeningnommers oop tussen rekeninge om voorsiening vir toekomstige uitbreidings of invoegings te maak.
- Indien moontlik, lys jou rekeninge in alfabetiese volgorde.
- Groepeer soortgelyke rekeninge in vooropgestelde reekse, bv. 600 - 699 vir Vaste Bates.
- Lys die rekeninge in die volgorde waarin jy verslag wil doen.
|
|
osFinancials maak vir 999 hoofrekeninge voorsiening. Elkeen van die rekeninge mag ook 999 sub-rekeninge bevat. Dit behoort vir die meeste besighede voldoende te wees. Die stel of tabel van rekeninge behoort so beplan te word dat die verskillende groepe rekeninge in sekere volgordes gegroepeer word. Stelle Boeke se hoofrekeninge tot 8-karakter kodes bestaan. In die Skeppingsassistent (Skep Stel Boeke op die Begin-duimgids) kan jy die “Pasmaak jou eie Stel Boeke (Gevorderd)” opsie kies om jou eie Stel Boeke van niks af te skep. Jy moet dan die aantal karakters (vanaf 3 tot 8-karakters) kies. Jy moet dan die volgende drie kontrolerekeninge se rekeningkodes spesifiseer:
|
Die volgende reekse (gebaseer op die 3-karakter kodes vir die hoofrekening reeks) is slegs ‘n basiese riglyn wat jy behoort te probeer volg.
ONTHOU - Dit is NIE die stel rekeninge wat jy sal gebruik nie, maar slegs 'n riglyn vir die reekse.
|
Beskrywing |
Reeks |
Groep |
|
Totale Tabel |
001-999 |
|
|
|
001-099 |
|
|
|
200-499 |
|
|
|
500-599 |
|
|
|
600-699 |
|
|
|
700-899 |
|
|
|
900-999 |
|
|
|
850-860 |
|
|
|
810 |
|
|
|
910 |
|
|
|
Benewens dit, kan jy Rekeninggroep 1 en/of Rekeninggroep 2 in Opstel → Groepe skep en hulle aan die Finansiële kategorieë koppel. Hierdie rekeninggroepe kan ook gekoppel word aan Finansiële kategorieë in Opstel → Finansiële kategorieë. |













