Hierdie opsie stel jou instaat om tot twee (2) Verslaggroepe vir jou voorraaditems te stel. Indien jy Voorraadgroepe gebruik, kan jy Voorraaditems volgens dié groepe groepeer of kategoriseer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om dié volgorde waarin verslae te kies. Dit bied ook opsies om jou voorraaditems te filtreer en te groepeer.

Om groepe te skep, te wysig of te skrap: 

  1. Op die Opstel-duimgids, en kies Opstel → Groepe. Die "Groepe (Rekeninggroep 1" (verstek)) sal vertoon word. 
  2. Kliek op die Voorraadgroep1 knoppie. 

  1. Indien jy die naam van Voorraadgroep 1 wil verander, vervang die beskrywing met jou eie beskrywing. Jou beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Voorraadgroep 1 knoppie verander. 
  2. Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.
  3. Sleutel die naam van jou Voorraadgroep in (byvoorbeeld, Kraggereedskap, ens.) in. 
  4. Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander voorraadgroepe te skep. 
  5. Jy kan ook verslaggroepe vir Voorraadgroep 2 skep. 
  6. Kliek Goed om jou rekords te stoor.

Jy kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van jou Voorraasgroep 1 te druk.

Jy kan agtergrond- en fontkleure vir Voorraadgroep 1 en 2 stel wat in die Voorraad (lysskerm) vertoon word. 

Om kleure vir rekeninggroepe te stel:

  1. Kliek op Agtergrondkleur, en kies 'n kleur.  
  2. Kyk op Voorbeeld en stel die Fontkleur, indien nodig.   
  3. Kliek Goed op die kleur skerm. 
  4. Herhaal die proses vir alle groepe, indien nodig.