osFinancials5 ProgramDuimgidseOpstel-duimgidsGereedskap-kieslys Sluit aktiewe vorms Indien enige van die Debiteur-, Krediteure-, Voorraaditem-redigeer-skerms of Dokument-invoer skerms oop is, kan jy op die Gereedskap → Sluit aktiewe vorms (Opstel-duimgids) klik om al of enige van hierdie of ander skerms te sluit.